Wonderlike Bestuurskool! My kleinkind het die eerste keer haar lisensie en leerlings geslaag met die hulp van Moot Bestuurskool. Sy het altyd na haar lesse vir haar ouma kom vertel hoe lekker dit was en hoe oulik en geduldig Melize was. Daar was nooit ‘n dag wat sy nie haar lesse geniet het nie. Sal beslis Moot Bestuurskool aan enige iemand verwys. Worth your money and time. Never had any problems with Melize. Baie dankie Melize.