Baie dankbaar vir tannie Melize en dat sy soveel moeite vir n mens doen. Sal Moot bestuur skool definitief aanbeveel as jy jou lisensie die eerste keer wil kry, en wil gemaklik voel op die pad daarna. Dankie vir alles tannie 🌻🌻