Ek kan Melize met ‘n geruste hart aanbeveel. Haar diens is puik ๐Ÿ‘Œ – Sy is geduldig, bekostigbaar en elke sent werd. Indien jy die dienste van ‘n bestuurskool benodig vir jou leerlings of lisensie – look no further!